top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Matriekeksamen verloop goed

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 hour ago
1 min read

Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê sy is tevrede met die vordering met die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.


Byna een miljoen graad 12-leerders lê vanjaar eksamen in Suid-Afrika af.


Geen ernstige onreëlmatighede in verband met die eksamen is tot dusver aangemeld nie.


Gwarube doen ’n beroep op gemeenskappe en politieke partye om te verseker dat matriekleerders nie ontwrig word terwyl hulle eksamen skryf nie.


Ter illustrasie. FOTO: The Citizen
Ter illustrasie. FOTO: The Citizen

 
 
 

Comments


bottom of page