Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor bereik sesjaar-hoogtepunt

1 hour ago
1 min read
Volgens Eskom het sy energiebeskikbaarheidsfaktor vir die jaar tot dusver het tot 67.7%-gestyg, die hoogste vlak in ses jaar.
Die nutsmaatskappy sê onbeplande kragonderbrekings het tussen April en September tot 19.4% gedaal, wat ‘n afname van meer as 7% vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar verteenwoordig.
Verbeterde betroubaarheid van Eskom kragstasievloot het ongeveer 6 098 megawatt se opwekkingskapasiteit na die netwerk teruggebring vergeleke met drie jaar gelede.
Meer as die helfte van sy steenkoolkragstasievloot funksioneer teen beskikbaarheidsvlakke van tussen 61% en 96%.







Comments