top of page

F1: Lando Norris is die nuwe voorloper op die jaerspunteleer

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 27
  • 1 min read

Lando Norris is die nuwe voorloper op die jaerspunteleer, nadat hy Sondag die Mexikaanse Grand Prix met ongeveer 30 sekondes gewen het.


Die McLaren-renjaer was meesterlik agter die stuur van sy renmotor en hy het nou 357 punte op die amptelike punteleer, gevolg deur spanmaat Oscar Piastri met 356 punte.


Max Verstappen het die wedren in die derde plek afgesluit ná 'n lekker tweestryd met Lewis Hamilton, hy is nou net 36 punte weg van die voorste renjaer op die punteleer.


Lando Norris. FOTO: Autosport
Lando Norris. FOTO: Autosport

 
 
 

Comments


bottom of page