top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FIETSRY: 'n Pretorianer word die jongste ooit om die Munga te wen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2025
1 min read

’n Jong Pretorianer het geskiedenis gemaak as die jongste ooit om die Munga-fietswedren te wen - ’n ongelooflike prestasie in die taai ultra-fietsresies.


Die 26-jarige, Daniël Poalses, het die wedren wat strek van die Vrystaat tot Kaapstad in slegs 56 uur en 17 minute voltooi.


Die deelnemers het vanjaar glo in hitte, wind en selfs reën deur die Karoo gery.

Die gewese Springbok-stut Jannie du Plessis, was een van die bekende deelnemers wat vanjaar weer die Munga aangedurf het.


Daniël Poalses. FOTO: Netwerk24
Daniël Poalses. FOTO: Netwerk24

 
 
 

Comments


bottom of page