top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE 1: Fransmanne maak geskiedenis in Sao Paulo

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 4, 2024
1 min read

Die Formule Een renjaers van die Alpine-span, Esteban Ocon en Pierre Gasly het die afgelope naweek in Sao Paulo geskiedenis gemaak. Ocon het die Grand Prix-ren in die tweede plek klaar gemaak en Gasly derde. Dit is die eerste keer in 27 jaar dat twee Fransmanne saam op die podium verskyn. Die laaste keer was by die Grand Prix in Spanje in 1997, toe Olivier Panis en Jean Alesi tweede en derde geëindig het.

 
 
 

Comments


bottom of page