top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE 1: Grand Prix-resies direkteur verlaat sy pos

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
1 min read

Die wêreld se motorsport beheerliggaam, die FIA, het aangekondig dat die Formule Een se Grand Prix-resies direkteur sy pos verlaat het. Niels Wittich, wat in 2022 vir Michael Masi vervang het, sal dadelik sy kantoor ontruim. Daar is nie rede gegee vir sy besluit nie. Wittich sal vervang word deur Rui Marques, wat van volgende naweek se Las Vegas Grand Prix beheer sal neem van die pos.

 
 
 

Comments


bottom of page