top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE 1: Kyalami kry groenlig vir opgraderings

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
1 min read

Die Kyalami Grand Prix renbaan het die groen lig ontvang om met opgraderings te begin. Die opgraderings sal sorg dat Kyalami sal voldoen aan die FIA se regulasies om ‘n Formule Een ren aan te bied. Daar is nog nie ‘n tydlyn beskikbaar van wanneer opgraderings werk sal begin nie. Suid-Afrika se eerste Formule Een Grand Prix was in 1961 aangebied, en die laaste was in 1993 toe die Fransman Alain Prost geseëvier het in sy Williams-Renault.

 
 
 

Comments


bottom of page