top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE 1: Lando Norris voel steeds verontreg ná die Amerikaanse Grand Prix

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
1 min read

Die Formule Een-jaer, Lando Norris, sê hy voel steeds dat hy die afgelope naweek onregverdig behandel is tydens die Verenigde State se Grand Prix. Die McLaren-bestuurder is gepenaliseer en het van posisie drie na posisie vier geskuif. Norris is inlyn om hierdie seisoen se Formule Een-titel te wen. Hy sal hierdie Sondag sy stryd om die kampioene teen Redbull se Max Verstappen in die Mexikaanse Grand Prix voortsit.

 
 
 

Comments


bottom of page