top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE 1: Norris verower wêreldtitel in Formula 1

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 8, 2025
1 min read

Lando Norris het die wêreldtitel in Formula 1 verower. Hy het in die seisoen-afsluiter in Abu Dhabi derde geëindig, wat genoeg was om Max Verstappen met net twee punte te wen.


Dié oorwinning maak hom die eerste wêreldkampioen van McLaren Racing sedert Lewis Hamilton in 2008.


Volgens Netwerk24 is hy die 35ste kampioen in die 75-jarige geskiedenis van Formule 1.


Lando Norris. FOTO: Autosport
Lando Norris. FOTO: Autosport

 
 
 

Comments


bottom of page