top of page

FORMULE 1: Organiseerders van Grand Prix in Austin beboet

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 21, 2024
  • 1 min read

Die organiseerders van die Formule Een Grand Prix in Austin, Texas, is beboet na toeskouers dit op die baan gemaak het na Sondag se resies. Byna 200 toeskouers het oor die baan geloop terwyl van die renjaers steeds besig was met hulle afkoel rondte. Die organiseerders is dus beboet met $500 000. $350 000 van die boete is opgeskort tot en met die einde van 2026.

 
 
 

Comments


bottom of page