top of page

FORMULE 1: Sainz wen die Mexikostad Grand Prix

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 28, 2024
  • 1 min read

Carlos Sainz het ‘n emosionele oorwinning vir Ferrari behaal voor McLaren se Lando Norris in die voorval-gevulde Mexikostad Grand Prix. Red Bull se reeksleier, Max Verstappen, is twee tydstrawwe van 10 sekondes op pad na die sesde plek opgelê. Norris het naby die eindpunt tweede plek van Charles Leclerc in die ander Ferrari gewen, soos die Brit ‘n groot hupstoot geniet het in sy strewe om Verstappen ‘n vierde agtereenvolgende wêreldkampioenskap te ontsê.

 
 
 

Comments


bottom of page