top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE 1: Verstappen hoop om wenlose reeks in Mexiko te beëindig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
1 min read

Formule 1-renjaer, Max Verstappen, sal mik om hierdie naweek sy wenlose reeks in Mexiko te beëindig. Die Redbull-jaer sal die naweek vir die tiende keer in Mexiko jaag. Verstappen het Lando Norris van McClaren in die derde posisie in verlede naweek se Texas-ren geklop. Verstappen sê hy wil die momentum in die naweek se wedren in Mexiko behou. Ferrari- en Mercedes-jaers sal ook weer in Mexiko in die stryd wees om die eerste plek.

 
 
 

Comments


bottom of page