top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE EEN: Cadillac sal aan die begin Ferrari krageenhede in F1-reeks gebruik

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
1 min read

Die Cadillac-Formule Een-span wat in 2026 ‘n plek in die kuipe gaan kry as diè sport se 11de span sal vir die eerste seisoen ‘n Ferarri enjin en ratkaste gebruik. Volgens Ferarri is die ooreenkoms onderhewig aan skriftelike bevestiging van die beheerliggaam, die FIA en Formule Een dat Cadillac se inskrywing aanvaar word. General Motors wat die Cadillac handelsmerk beheer het ook by die FIA geregistreer as ‘n krageenheid vervaardiger om teen die einde van die dekade ‘n volle fabriek span te word.

 
 
 

Comments


bottom of page