top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE EEN: Verstappen oorgehaal om sy staal in Texas te toon

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
1 min read

Die verdedigende Formule Een kampioen Max Vestappen sê hy is gereed vir die naweek se Grand Prix in Austin in Texas. Verstappen en sy Red Bull-span het in die laaste vyf Grand Prix-renne tweede viool gespeel teen McLaren wat nou voorloop met 41 punte voorloop op die vervaardigers kampioenskap lys. Verstappen het wel nog ‘n 52 punt voorsprong oor Lando Norris op die kampioenskaps lys vir die renjaers.

 
 
 

Comments


bottom of page