top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

GHOLF: LIV maak moontlik ‘n draai in SA

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
1 min read

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler, Charl Schwartzel, sê die LIV-gholfreeks kan moontlik in Suid-Afrika kom draai. Volgens Schwartzel, wat vir die Stingers-span in die reeks speel, vra mense gedurig vir hom wanneer LIV Suid-Afrika toe kom. Die speler het bevestig dat daar tans hard gewerk word om dit te laat gebeur.

 
 
 

Comments


bottom of page