top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

GHOLF: McIlroy glo Trump en Musk kan PGA en LIV Golf wrywing stopsit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 8, 2024
1 min read

Die Ierse gholfspeler Rory McIlroy glo Donald Trump en Elon Musk kan die wrywing tussen die PGA- en LIV Golf-reeks tot ‘n einde toe bring. Trump het onlangs op die poduitsending “Let’s Go” gesê dat hy ‘n ooreenkoms tussen die twee reekse kan onderhandel in ongeveer 15 minute. Volgens McIlroy gaan hy dit dalk net kan vermag en as hy vir Musk ook betrek gaan hulle dalk iets kan regkry. McIlroy het verder gesê dat Trump ‘n goeie verhouding met Saoedi-Arabië en met gholf daar het waar ’n oplossing vir diè geskil op die tafel mag wees.

 
 
 

Comments


bottom of page