top of page

GHOLF: “ The Big Easy " wen 7de toernooi in Amerikaanse Kampioene-reeks

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 21, 2025
  • 1 min read

Ernie Els het die afgelope naweek weer  op die gholfbaan geskitter toe hy die Mitsubishi Electric-kampioenskap met twee houe gewen het. Els wat nou met sy sewende toernooi oorwinning in die Amerikaanse kampioene-reeks spog het met Bernard Langer , Miguel Angele Jimènez en Alex Cejka afgereken met ’n telling van 66 wat ses houe minder as baanyfer was. The Big Easy  was tevrede met sy setwerk en het gesê dat hy op hierdiè wonderlike begin in die nuwejaar wil voortbou en sien uit na ’n opwindende 2025 op die gholfbaan.

 
 
 

Comments


bottom of page