top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

GHOLF: Tiger Woods gaan hom aansluit by binnenshuise liga

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
1 min read

Die 15-malige gholf Majorkampioen, Tiger Woods, gaan hom moontlik by ‘n tegnologies aangedrewe liga aansluit. Daar word verwag dat Woods op 14 Januarie sy buiging gaan maak in die binnenshuise span gholfliga, wat in Palm Beach Gardens, Florida gespeel word. Die binnenshuise baan het ‘n vyf-verdieping hoë Simulator skerm en verstelbare setperke. Die toernooi sal op 7 Januarie 2025 afskop, met Xander Schauffele se New York gholfklub wat teen Wyndham Clark se The Bay gholfklub te staan sal kom.

 
 
 

Comments


bottom of page