Godsdiensdeelname is gekoppel aan hoër vlakke van studentesukses
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 27
- 1 min read
‘n Nuwe verslag het getoon dat geloof geassosieer word met hoër vlakke van studenteprestasie. Dit is aangesien die godsdienstige praktyke van studente, hul gesinne en onderwysers kan help om leergeleentheidsgapings te verminder.
Die Harvard-verslag toon dat godsdienstige deelname onder studente met groter akademiese prestasie op skool, hoër vlakke van formele skoolopleiding en groter aspirasies vir hoër onderwys geassosieer word.
Die navorsing dui daarop dat hierdie positiewe effekte te danke is aan morele kodes, studievaardighede en sosiale en organisatoriese bande wat studente kan ontwikkel deur aan ‘n godsdienstige geloof deel te neem.








Comments