top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kommunikasiedepartement gewilllig om hul geld aan Poskantoor te gee

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 14, 2025
  • 1 min read

Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie wil R150-miljoen hertoewys om die Suid-Afrikaanse Poskantoor uit die knyp te help. Minister Solly Malatsi het aan die Nasionale Tesourie geskryf en versoek dat die geld vanaf sy departement se konnektiwiteitsprogram vir landelike en onderbediende gebiede hertoegewys word. Die poskantoor benodig glo bykomende finansiering om likwidasie te vermy.

 
 
 

Comments


bottom of page