top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: David Warner se leierskapverbod word opgehef

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
1 min read

Krieket Australië het die lewenslange leierskapsverbod op David Warner opgehef. Die 37-jarige het die verbod gekry ná ‘n balpeuterskandaal in Kaapstad in 2018. Warner het sedertdien uit internasionale krieket getree. Vandag se besluit bied egter die geleentheid vir hom om sy span van die Big Bash League, Sydney Thunder, te lei.

 
 
 

Comments


bottom of page