top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Die Pakistan Krieketraad sê stadions sal betyds gereed wees vir Kampioenebeker-toernooi

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
1 min read

Pakistan se Krieketraad (PCB) het bevestig dat die stadions wat gebruik van word in die Internasionale Krieketraad se Kampioenetrofee-toernooi sal teen die einde die maand gereed wees. Stadions in Lahore , Karatsji en Rawalpindi word opgeknap en opgegradeer spesifiek vir diè toernooi. Volgens ‘n woordvoerder van die Pakistan Krieketraad Sami Ul Hasan is hulle op skedule om die opknappings en opgraderings betyds klaar te maak. Dit is die eerste keer in 28 jaar dat ‘n groot internasionale toernooi in Pakistan aangebied word.

 
 
 

Comments


bottom of page