KRIEKET: Die Proteas se eerste wedstryd verloop nie volgens plan nie
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Oct 4
- 1 min read
Suid-Afrika se eerste verskyning by vanjaar se IKR-Vrouekrieketwêreldbeker het nie volgens plan verloop nie.
Die Proteas is vir slegs 69 uitgeboul deur 'n Engelse aanval wat die Proteas-kolwers allerhande probleme besorg het.
Volgens ICC-Cricket was Kaptein Laura Wolvaardt se uitskakeling die eerste paaltjie wat getuimel het, wat die toon aangegee het vir 'n pynlike wedstryd.
Engeland se aanslag genadeloos en het die wedstryd in minder as 21 boulbeurte voltooi.
Daar is twyfel in Suid-Afrika se vermoë om vinnig te herstel voor hul ontmoeting met Nieu-Seeland in Indore op Maandag.
Intussen het Nieu-Seeland ook hul eerste nederlaag gehad toe hulle in hul teen die heersende kampioene, Australië, gelykop gespeel het.






Comments