top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Die Proteas wys karakter in Kolkata

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 17, 2025
1 min read

Die Proteas het ’n merkwaardige oorwinning die naweek in Kolkata behaal, toe hulle die eerste toets teen Indië met 30 lopies wen nadat die tuisspan vir net 93 uitgeskakel is.


Simon Harmer het die Indiese kolwers in albei beurte ontwrig en met ’n uitmuntende 8-51 geëindig, terwyl Temba Bavuma se enigste vyftigtal van die toets van kritieke belang was.


Harmer is as speler van die wedstryd bekroon, terwyl Indië se kaptein, Shubman Gill, weens ’n nekbesering nie verder kon speel nie.


FOTO: Brett Fish
FOTO: Brett Fish

 
 
 

Comments


bottom of page