top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Indiese ster kondig skok uittrede aan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 19, 2024
1 min read

Die Indiese krieket ster Ravichandran Ashwin het die krieket wêreld geskok deur sy onmiddellike uittrede uit internasionale krieket aan te kondig. Dit kom na die afloop van die derde toetswedstryd teen Australië in Brisbane wat in ‘n gelykop uitslag geëindig het weens reën. Die 38-jarige veelsydige speler sal geen rol speel in die laaste twee toetswedstryde teen Australië nie. Ashwin het bevestig dat hy steeds krieket gaan speel maar wil meeding op klub vlak.

 
 
 

Comments


bottom of page