top of page

KRIEKET: Indië sal teen Suid-Afrika in die Wêreldbeker-eindstryd te staan kom

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 31
  • 1 min read

Indië het Donderdag teen die gedugte Australië die geskiedenisboeke herskryf toe hulle die verdigende kampioen met 5 paatjies geklop het en hulle plek in die Wêreldbeker-eindstryd verseker het.


Indië sal nou Sondag in die eindstryd teen Suid-Afrika te staan kom.


Australië, wat Donderdag die loot gewen het, was in sy kolfbeurt almal terug op die paviljoen vir 338 lopies in 49.5 boulbeurte.


Indië het dié teiken met nog nege aflewerings oor, verbygesteek. Indië se 341/5 is nou ook die hoogste suksesvolle lopiejaagtog in die geskiedenis van eendagkrieket vir vroue.


FOTO: ESPN
FOTO: ESPN

 
 
 

Comments


bottom of page