top of page

KRIEKET: Mumbai Indians stel nuwe afrigter aan in plek van Boucher

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 15, 2024
  • 1 min read

Die Indiese Premierligaspan, die Mumbai Indians, het besluit om ‘n nuwe hoofafrigter aan te stel in die plek van Mark Boucher. Mahela Jayawardene is heraangestel as afrigter. Jayawardene is in 2022 aangestel as die oorhoofse baas van al die Mumbai Indians spanne oor die wêreld. Die heraanstelling kom ná die span vanjaar heel laaste geëindig het in die Indiese Premierliga, waar hulle slegs vier van hulle tien wedstryde kon wen.

 
 
 

Comments


bottom of page