top of page

KRIEKET: Oomblik van stilte voor As-toets

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • 12 hours ago
  • 1 min read

Meer as vyftig duisend toeskouers het saam met spelers en beamptes hulde aan die slagoffers van die Bondi-massaskietvoorval gebring, met ’n oomblik van stilte voor die derde As-toets by die Adelaide Oval.


Krieket Australië se uitvoerende hoof, Todd Greenberg, sê dat krieket as ’n verenigende stem moet dien in ’n hartseer tyd vir alle Australiërs.


Teen uitskeityd was Australië 326-8 danksy Alex Carey se spogbeurt van 106 lopies, terwyl hy sy honderdtal aan sy pa, wie vroeër vanjaar oorlede is, opgedra het.


FOTO: Sky Sports
FOTO: Sky Sports

Comments


bottom of page