top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Neil McKenzie sal Sri Lanka help voor Toetsreeks teen Proteas

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
1 min read

Sri Lanka se Krieketraad het die voormalige Protea kolwer Neil McKenzie aangestel as konsultant afrigter vir hul komende toer na Suid-Afrika en sal hom Woensdag by die span aansluit. Die 48-jarige sal vir ‘n net meer as week met Sri Lanka se kolwers werk en hulle voorberei vir die toestande in Suid-Afrika. Die twee wedstryd Toetsreeks tussen die Proteas en Sri Lanka sal op 27 November begin.

 
 
 

Comments


bottom of page