top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Proteas gee Bangladesj ‘n pakslae

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
1 min read

Die Proteas het in hul eerste toetswedstryd teen Bangladesj ’n oorwinning behaal. Kagiso Rabada het nege paaltjies geneem en slegs 72 lopies in die wedstryd afgestaan. Suid-Afrika is ‘n oorwinningsteiken van net 106 lopies gestel nadat hulle die gashere almal uitgeboul het vir 307 lopies. Tony de Zorzi het die meeste lopies aangeteken met 41 lopies toe die Proteas die oorwinning met sewe paaltjies verseker het. Die twee nasies speel vanaf Dinsdag volgende week in die tweede toetswedstryd van die reeks van twee toetse.

 
 
 

Comments


bottom of page