top of page

KRIEKET: Proteas maak reeks gelyk teen Indië

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 4, 2025
  • 1 min read

Aiden Markram se uitstekende honderdtal het Suid-Afrika se najaag van 359 in Indië geanker en die Proteas na ‘n oorwinning met vier paaltjies gelei met vier balle oor.


Markram en die kaptein, Temba Bavuma, het ‘n belangrike 101-lopie-telling bymekaargemaak en later het Corbin Bosch waardevolle lopies bygevoeg om die eendagreeks gelyk te maak.


Die spanne reis nou Saterdag na Visakhapatnam vir ‘n beslissende derde eendagwedstryd voordat hulle hul aandag vestig op ‘n T20-reeks van vyf wedstryde.


Ter Illustrasie. FOTO: WIx
Ter Illustrasie. FOTO: WIx

Comments


bottom of page