KRIEKET: Proteas Vroue se veelsydige speler, Suné Luus, sê die span is in ‘n sterk gemoedstoestand vir die 2025 IKR Vroue Krieket Wêreldbeker
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 12, 2025
- 1 min read
Proteas Vroue se veelsydige speler, Suné Luus, sê die span is in ‘n sterk gemoedstoestand vir die 2025 IKR Vroue Krieket Wêreldbeker, wat later in die maand begin. Luus het opgewondenheid uitgespreek om voor passievolle Indiese ondersteuners te speel, terwyl sy Krieket Suid-Afrika en borg, Suzuki, bedank het vir ‘n gepaste afskeid. Sy het bygevoeg dat die uiteindelike doel is om die trofee te lig, maar die eerste mylpaal sal wees om die finaal vir die heel eerste keer te haal.






Comments