top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Sri Lanka wen eerste Toets in Engeland sedert 2014

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 10, 2024
  • 1 min read

Sri Lanka se manskrieketspan het vir Engeland geklop in ‘n Toetswedstryd vir die eerste keer in tien jaar.

Pathum Nissanka het Sri Lanka gelei tot ‘n agt paaltjie oorwinning by "The Oval" met ‘n indrukwekkende onoorwonne honderdtal.

Die laaste keer oorwinning vir Sri Lanka oor Engeland in Toetskrieket was in 2014, waar hulle met 100 lopies kon seëvier in Headingley.

Ondanks die nederlaag in die laaste Toets, kon Engeland die reeks steeds met 2-1 beklink.

 
 
 

Comments


bottom of page