top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Stuurman lei Boland tot oorwinning

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
1 min read

Die Protea snelbouler, Glenton Stuurman, het die Boland gehelp tot ‘n 11 lopie oorwinning oor die Warriors in Paarl. Die 32-jarige het die beste boulsyfers van sy loopbaan verdien, dit vyf-vir-33, wat ‘n driekuns insluit in die 18 boulbeurte. Dit het gehelp om die Warriors almal uit te haal vir 160, waar hulle op koers was na 172. In ander wedstryde van Woensdagaand, kon die WP die Leeus met vier paaltjies klop, en die Dolphins klop die Knights met ses paaltjies.

 
 
 

Comments


bottom of page