top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Uittrede wag dalk op Sharma

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 6, 2024
1 min read

Die kaptein van Indië se mans Toetskrieket span, Rohit Sharma, gaan uittree as sy span nie goed speel in die vyf-wedstryd Toetsreeks teen Australië nie. So sê die voormalige kaptein, Krishnamachari Srikkanth. Srikkanth het op sy Youtube kanaal gesê dat die 37-jarige Sharma sal uittrede as dinge nie goed gaan vir sy span nie. Dit kom na die Indiese span met 3-0 verloor het in die toetsreeks teen Nieu-Seeland.

 
 
 

Comments


bottom of page