top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Wolvaardt sê haar span sal herstel na ‘n verpletterende verlies teen Engeland

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025
1 min read

Die Proteas-vroue kaptein, Laura Wolvaardt, sê haar span sal herstel na ‘n verpletterende 10-paaltjie-verlies teen Engeland in hul toernooi-openingswedstryd in Guwahati, waar die Proteas vir slegs 69 lopies uitgehaal is.


Wolvaardt het erken dat dit ‘n swak kolfvertoning was, maar sê die span het voorheen veerkragtigheid getoon en sal vinnig uit die nederlaag leer.


Sy het bygevoeg dat die toestande billik was en dat die span nou moet fokus op hul volgende wedstryd vandag teen Nieu-Seeland in Indore.


Laura Wolvaardt. FOTO: Home of T20
Laura Wolvaardt. FOTO: Home of T20

 
 
 

Comments


bottom of page