top of page

Kubermisdaad in die banksektor neem toe

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 8
  • 1 min read

Suid-Afrikaners staar ‘n groeiende bedreiging in die banksektor in die gesig namate kubermisdaad, insluitend Kunsmatige Intelligensie-gedrewe swendelary, toeneem. Volgens die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum het digitale bankbedrogsake tussen 2023 en verlede jaar verdubbel. Dit het gelei tot finansiële verliese wat gestyg het van R1 miljard tot R4 miljard. Daar is ‘n beroep gedoen vir die aanstelling van ‘n Kuberkommissaris om burgers te help beskerm. Die DA glo dit sal help om kuberveiligheid in beide die regering en die privaatsektor te versterk.

 
 
 

Comments


bottom of page