top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Landbou is op soek na nuwe markte vir uitvoere

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
12 minutes ago
1 min read

Suid-Afrika beywer hom daarvoor om nuwe markte vir sy landbou-uitvoere te vind. Dit is luidens die minister van landbou, Willie Aucamp.


SABC-nuus berig Aucamp het by Douglas in die Noord-Kaap met boere gepraat oor die stand van sake met bek-en-klouseer en ander die regering hulle hoop om binnekort met verskeie lande te onderhandel om produkte daarheen uit te voer, insluitend Saoedi-Arabië en China.


Hy sê Suid-Afrika ondersoek ook die moontlikheid om vleis van bek- en-klouseervrye gebiede uit te voer.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page