top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MARATHON: Keniaanse vrou verbeter rekordtyd

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
1 min read

Die Keniaanse langafstand atleet, Ruth Chepngetich, het die marathon-wêreldrekord verbeter. Chepngetich het die Chicago-marathon in twee uur, nege minute en 56 sekondes gewen. Dit was byna twee minute vinniger as die rekord van Tigs Assefa van Etiopië. Die Keniaan het intussen ook die eerste vrou geword om die Chicago-marathon drie maal te wen.

 
 
 

Comments


bottom of page