top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MOTOGP: Binder mis weer die podium

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 10, 2025
  • 1 min read

Suid-Afrika se Brad Binder het nader aan ‘n podiumplek beweeg, maar hy moes tevrede wees met ‘n verdienstelike vyfde plek in die Portugese MotoGP.


Marco Bezzecchi van Aprilia Racing het sy tweede oorwinning van die seisoen behaal, met Alex Márquez tweede en Pedro Acosta derde, terwyl Francesco Bagnaia, weer geval het.


Binder het ná die wedren van 12de tot 11de op die algehele puntelys opgeskuif, met die laaste wedren wat volgende naweek in Valencia plaasvind.


Brad Binder. FOTO: MotoGP
Brad Binder. FOTO: MotoGP

 
 
 

Comments


bottom of page