MOTORSPORT: Antonelli en Russel bly by Mercedes vir 2026
- Armando Pieters

- Oct 16
- 1 min read
Mercedes het George Russell en Kimi Antonelli as hul Formule 1-jaerspan vir die 2026-seisoen bevestig.
Albei jaers het vanjaar beïndruk en die Silver Arrows gehelp om tweede in die vervaardigersranglys te eindig, met ses wedrenne oor.
Die Spanbaas, Toto Wolff, sê die paar het hulself bewys, terwyl Russell en Antonelli albei opgewondenheid uitgespreek het om met Mercedes voort te gaan.






Comments