top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Bloemfonteinse buurtvereniging trek ‘n vermeende selfoondief vas

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025
1 min read

‘n Verdagte wat glo ‘n selfoon in Reelerstraat, Bloemfontein, gesteel het, is deur die Fichardtpark Neighbourhood Association vasgetrek.


Luidens ‘n plasing op sosiale media is die foon deur middel van sy opsporingstelsel tot by Griffenstraat gevolg, waar ‘n sekuriteits bestuurder van die FWA die verdagte met die foon in sy besit aangekeer het.


Die polisie is na die toneel ontbied waar die verdagte in hegtenis en na die Parkweg polisiestasie geneem is.


FOTO: FWA
FOTO: FWA


 
 
 

Comments


bottom of page