top of page

NETBAL: Baba Proteas maak geskiedenis met deurbraak in halfrondte

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 26
  • 1 min read
SPAR Baby Proteas. FOTO: The Bulrushes
SPAR Baby Proteas. FOTO: The Bulrushes

Die SPAR Baba Proteas het hul eerste Netbal Wêreld Jeugbeker-halfrondte ooit binnegedring, ná ‘n oortuigende oorwinning van 79-45 oor die Cookeilande in Gibraltar.


Die oorwinning verseker ‘n historiese top-vier-plek, wat hul vorige beste van vyfde plek by die toernooi oortref.


Die span se afrigter, Precious Mthembu, het die uitslag geprys as ‘n produk van geloof, dissipline en harde werk, met haar span wat nou Vrydag teen die viermalige kampioene, Australië, te staan ​​​​kom.


Comments


bottom of page