top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

NETBAL: Proteas Trots ondanks nederlaag

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025
1 min read

Die Suid-Afrikaanse netbalspan het wel met 64–53 teen Australië verloor in Bendigo, maar kan trots wees op hul dapper vertoning.


Hoofafrigter, Jenny van Dyk, sê dit was geensins ’n swak wedstryd nie en dat die span se stryd in die tweede kwart die deurslag gegee het.


Sy glo steeds haar spelers kan mededingend speel en het vasbeslote gesê dat hulle die volgende wedstryd wil wen.


Jenny Van Dyk. FOTO: Netball South Africa
Jenny Van Dyk. FOTO: Netball South Africa

 
 
 

Comments


bottom of page