top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

NETBAL: SA begin nuwe era met ‘n wen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
1 min read

Die Suid-Afrikaanse netbalspan het nuwe era afgeskop met ‘n gemaklike oorwinning oor Malawi Woensdagaand. Die Suid-Afrikaners het nuwe afrigters, Jenny van Dyk en Zanele Mdodana , met die Vrystaatse speler, Khanyisa Chawane wat die span se nuwe kaptein is. Die era het in Johannesburg afgeskop in die vorm van die Spar-uitdaagreeks. Hulle het Malawi met 68-31 geklop, en sal weer Sondag om drieuur weer in aksie wees.  

 
 
 

Comments


bottom of page