top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Netbal: Silvervarings Klop Proteas in derde wedstry

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025
1 min read

Die Protea-netbalspan het in die derde toets teen die Silvervarings sterk teruggeslaan, maar is uiteindelik met 57–56 geklop, wat die reeks 3–0 aan die tuisspan besorg het.


Suid-Afrika het die eerste kwart gewen met ‘n 29–23 voorsprong teen rustyd, terwyl hulle nog 43–41 voorgeloop het aan die begin van die laaste kwart.


Die Kiwi’s het met ‘n kragtige laaste 15 minute teruggeveg om die wenlopie oor die streep te trek.


Die span se assistent-afrigter, Zanele Mdodana, glo die drie wedstryde teen Nieu-Seeland was waardevolle voorbereiding vir die komende toer na Australië.


FOTO: Netball SA
FOTO: Netball SA

 
 
 

Comments


bottom of page