top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nuwe nasionale minimumloon tree in werking

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 1, 2025
1 min read

Regskenners waarsku besighede om te onthou dat die nuwe nasionale minimumloon Saterdag in werking getree het.Die Departement van Arbeid het die nuwe minimum loon aan die begin van Februarie aangekondig.Die minimum loon is met vier-komma-vier persent verhoog tot R28,79 sent per uur.Dit geld vir huiswerkers en plaaswerkers in die land.

 
 
 

Comments


bottom of page