top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nuwe Seta-raadslede lok kritiek uit

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 30, 2025
1 min read

Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, het byna ‘n maand ná hul aanstelling, die name van nuwe Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SETA)-raadslede bekend gemaak.


 Die vertraging het kritiek ontlok.


Dit omdat die rade glo verskeie ANC-lede insluit, onder meer ’n voormalige burgemeester van KwaZulu-Natal, jeugliga-leiers en lede van provinsiale en streeksuitvoerende komitees.


Die DA se adjunkwoordvoerder oor hoër onderwys, Karabo Khakhau, sê die party sal die saak verder ondersoek en binnekort stappe aankondig.


Buti Manamela. FOTO: Facebook
Buti Manamela. FOTO: Facebook


 
 
 

Comments


bottom of page