top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

ROEIWEDVAART: Chanel borg die 2025 Oxford-Cambridge wedvaart

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
1 min read

Die Franse luuksegoedere-maatskappy Chanel  sal in 2025 die hoofborg van die Oxford-Cambridge-roeiwedvaart wees wat ook ’n eerste keer is dat ’n maatskpappy wat eerder bekend is vir deurgestikte beursies en luukse snyerspakke so 'n unieke sportgeleentheid aanbied. Diè beroemde wedvaart wat tussen agt spanne van diè twee spog universiteite oor ’n afstand van vier myl oftewel 6.4 km op die Teems beslis word en reeds sy 195ste bestaansjaar geniet is die oudste sportbyeenkoms in Brittanje. Meer as twee miljoen televisie-kykers sal ingeskakel wees wanneer diè universiteite se roeiers mekaar op 13 April op die waters van die Teemsrivier gaan aandurf.

 
 
 

Comments


bottom of page