top of page

RUGBY: All Black binnekort verkiesbaar vir Wallabies

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 10, 2024
  • 1 min read

‘n Voormalige All Black stut sal binnekort vir die Wallabies verkiesbaar wees. Aidan Ross, wat in 2022 een toets vir die All Blacks teen Ierland gespeel het, is ‘n gebore Australiër. Hy was sedert 2017 ‘n groot deel van die Chiefs se suksesse, maar sal in volgende jaar se Super Rugby-pacific reeks vir die Reds uitdraf. Volgens Ross is sy doewit om vir die Wallabies te speel, en hy sal die tweede speler word na Alex Hodgman wat in die beroepsera vir beide die All Blacks en Wallabies gespeel het.

 
 
 

Comments


bottom of page